KOMPETISIES LUISTER NOU

Wen, wen, wen!

Vir jou kans om ‘n MyOwn ISP pakket ter waarde van R23 000 te wen, SMS die woord ‘HOOP’ na 49905, en skakel dan Vrydag, 31 Mei in op #SlatDiePad met Ruben, om te hoor wie die gelukkige wenner is. Die prys sluit installasie, ‘n router, die aflewering van die router en een jaar se 100Mbps internet dienste in, alles met die komplimente van ‘Bands for Bricks’!Waarvoor wag jy? SMS die woord ‘HOOP’, nou na 49905. R1.50 per sms.Bepalings en voorwaardes geld.

Details oor die prys:

  • MyOwn ISP pakket Installasie ingesluit
  • Router ingesluit
  • Aflewering van die router ingesluit
  • 1 Jaar se 100Mbps internet dienste
  • Waarde van die prys beloop R23 000

Die prys is nie oordraagbaar nie en kan nie vir kontant omgeruil word nie.Deelname aan die kompetisie impliseer aanvaarding van alle bepalings, reëls en voorwaardes.Geen direkteur van GROOTfm 90.5 of ’n werknemer van GROOTfm 90.5 of hul agentskappe en lede van hul naaste familie; of lede van die borge van enige kompetisie op hierdie bladsy gelys, en/of enige van hul geaffilieerde maatskappye en/of agentskappe, en lede van hul naaste familie, mag aan enige kompetisie wat gedeeltelik of in geheel deur GROOTfm 90.5 aangebied word, deelneem nie.


Vir Bepalings en voorwaardes, klik hier.

Close Menu