Wat hoor jy?

Die audio weergawe van die blou/goue rok is hier en die internet is besig om mal te gaan oor hierdie een! Sekere mense hoor “Yanny” en ander mense hoor “Laurel”…

Continue Reading Wat hoor jy?

Mit Mak Motors Wenner!

Baie geluk aan al die GROOTfm 90.5 & Mit Mak Motors kompetisie-wenners. Na ‘n ses weke kompetisie-veldtog, het Eben Labuschagne uiteindelik op Saterdag 21 April 2018 die korrekte sleutel gekies…

Continue Reading Mit Mak Motors Wenner!