Capital Singers is terug vir ‘n musiekervaring wat jou asem gaan wegslaan hierdie September.ICONIC – The Music of Legends, met Coenie de Villiers, ADAM, Stephanie Baartman en Leon Grobb saam met 1000 sangers en ‘n vol orkes, bring vir jou die musiek van die grootste musieklegendes na Pretoria. 7& 8 September by die Sun Arena Menlyn Maine. Kry jou kaartjies nou by iTickets.co.za