Wen met ons opname! LUISTER NOU

GROOTfm 90.5 en GiftWrap se Celebrity Secret Santa nooi klein-besighede van 30 of minder personeellede om in te skryf vir die kans om groot geskenkbederfies los te slaan vir jou maatskappy en maatskappy se gunsteling liefdadigheidsprojek. 

Om in te skryf stuur die woord Gift, Jou Naam, Jou besigheid se naam en hoeveel personeel by julle werk na 49905 .

Skakel dan Woensdag in om te hoor of ons jou kantoor kontak. B’s en V’s geld.

Close Menu