KLIK HIER -> GROOTfm word 6! LUISTER NOU

Skryf in vir die GROOT Troue-Skattejag 2019, moontlik gemaak deur Wedding Hub SA, Beeld, Intiem en GROOTfm 90.5. Wees deel van die opwindende skattejag en volg die padkaart saam met jou verloofde na julle spog-troue toe! Hierdie kompetisie bied nie net weeklikse nuwe opwindende raaisels en pret nie, maar ook pryse! En op die laaste dag, moet daar ‘n diamant gevind word. Die eerste 3 paartjies wat dié diamant vind, staan ‘n kans om hul sprokies-troue by een van die mooiste venues in Gauteng te wen!

Om in te skryf vir die GROOT Troue-Skattejag 2019, klik hier.

Skop jou trouplanne af met die GROOT Troue-Skattejag, 5 Oktober 2019! Geniet die lente-son, en klink ʼn glasie saam met jou geliefdes, terwyl jy jou GROOT troudag begin beplan. Neem deel aan die “mini” skattejag waar jy kan wegstap met fantastiese pryse en geskenkbewyse vir jou troudag! Van koekproe tot helikopter-ritte, is hierdie ʼn eens-in-ʼn-leeftyd ervaring! Ontmoet uitmuntende trou-verskaffers wat jou droom-troue ’n realiteit kan maak, en maak gebruik van die winskopies by die verskillende stalletjies! Jy wil nie die GROOT Lente-Trouefees misloop nie, 5 Oktober 2019 by Idlewild Country Estate.

Klik hier om jou kaartjies vir die GROOT Lente-Trouefees te koop!

Close Menu