
‘Hit us with your best shot!’ op 29 September by Woodhill-gholflandgoed tydens GROOTfm 90.5 se GROOT gholfdag!
Bespreek jou vierbal deur die bewys van betaling te epos na gholf@grootfm.co.za
NB! Wanneer bewys van betaling ge-epos word, stuur ook span-besonderhede en kontaknommer.
Daar is slegs speelkans vir 26 spanne, so kom wys jou voorgee voor iemand jou voorspring.
Datum: Donderdag, 29 September 2022
Plek: Woodhill-gholflandgoed
Registrasie: Vanaf 10:00
Shot Gun: 12:00
Aandete en funksie: 18:30. Gevolg deur die prysuitdeling en ‘silent auction’
Koste per vierbal: R 4 950
Koste per ‘celebrity’-vierbal: R 9 990
Bankbesonderhede:
GROOTFM 90.5
ABSA Cheque/tjek : 1500 166 416
Branch/Takkode: 632005
Swiftcode: ABSAZAJJ
REF: Naam en Van, GHOLF.
