BOODSKAPPE LUISTER NOU

Maandag: R300 sorbet geskenkbewys met die komplimente van King Price

Wenners:

Ontbyt : Francois Segers

Tanya:  Sarie Schoean en Jaco Kruger

Riva:     Bianca Burger

Ruben:  Sterna

Pieter:  Christiaan

Dinsdag: Een maand gratis Body20 lidmaatskap ter waarde van R1200

GROOTfm 90.5 is 6 jaar oud en ons vier fees! Neem deel aan die pret en staan ’n kans om daagliks fantastiese pryse te wen! Stuur ’n SMS met jou SES gunstelling herinneringe van GROOTfm 90.5 oor die laaste SES jaar en staan ’n kans om ’n maand se Body20, lidmaatskap, ter waarde van R1200.00 te wen! Moet nie hierdie pret kompetisie misloop nie! Bly ingeskakel om te hoor of jy vandag een van ons SES wenners is. Bepalings & Voorwaardes geld

Wenners:

Ontbyt:  Alfreda Le Roux   Montana

Tanya   Julia Olympus

Riva:   Lize Joubert  Moreleta   en Ilze Bezuidenhout  Moreleta

Ruben:  Rochelle Labu  Brooklyn

Pieter:   Yvonne Lengton Montana

Woensdag: 2 Kaartjies na die Musiek-en ritme skouspel STOMP ter waarde van R400

Augustus-maand hou ons partytjie want GROOTfm 90.5 is 6 jaar oud! Kom vier dit saam met ons en staan ’n kans om daagliks GROOT pryse te wen. Vir jou kans om vandag te wen moet jy ‘n sin maak uit die volgende 6 woorde…MUSIEK, GROOTfm 90.5, EK, JY, SING en LAG. SMS dan hierdie sin na 49905, vir jou kans om twee kaartjies na die musiek- en ritme skouspel, Stomp by Monte Casino, 20 Augustus, te wen.

Wenners:

Ontbyt : Christiaan Bornman

Tanya : Anuscka

Riva:  Coenie Brits

Ruben Yolandi en Ezette

Pieter:  Michael Young

Close Menu