Boodskappe LUISTER NOU

Vir enige navrae stuur gerus ‘n e-pos na info@grootfm.co.za

#jouGROOTkuier met Andries Vermeulen

Donderdag, 20 Augustus om 19:00.  

Kuier saam met sanger, komediant en prediker, Andries Vermeulen wanneer hy gaan gesels oor watter tipe spore ons in die lewe los…. Los jy spore van vrees, verdeeldheid en ongeloof of ń spoor van hoop, vrede, vreugde en goedheid

Kry jou kaartjie nou teen slegs R69.


Close Menu