Boodskappe LUISTER NOU
  • #jouGROOTtalent 2020 – BESTE DEELNEMERS! 
#jouGROOTtalent 2020 – BESTE DEELNEMERS! 

#JouGROOTtalent

Dames en here, GROOTfm 90.5 en Die GROOT Ontbyt stel bekend #jouGROOTtalent

se beste deelnemers en afdelingswenners 2020!

‘n GROOTfm 90.5 dankie aan elke deelnemer wat in 2020 op ons GROOT virtuele verhoog geklim het om as akteur, sanger, spreker, leser of instrumentalis jou talent met Suid-Afrika te deel!

Dit was ‘n ware Nasionale kuber-Kunstefees met top inskrywings van reg oor die land en waardige wenners met ‘n blink toekoms in die vermaaklikheidsbedryf!

Close Menu