Moenie net seker wees nie, wees sure-sure!

King Price In-Sho-Sho, versekering waaroor jy sure-sure kan wees.

King Price In-Sho-Sho wil seker maak dat jy jou beursie gedurende die maand van liefde bederf!

Jy staan die kans om ’n deel van R90 000 te wen, PLUS een persoon stap weg met R60 000 in Maart!

WAT DOEN JY OM TE WEN?

  • Jy moet in besit wees van ’n geldige verpligtingsvrye karversekeringskwotasie OF ’n bestaande King Price kliënt wees.
  • Stuur ’n WhatsApp met die woord ‘kingprice’ - een woord, alles kleinletters, na 060-643-3877, volg dan die maklike instruksies EN hou jou foon naby, want wanneer ons jou bel antwoord met die volgende woorde: "King Price In-Sho-Sho".
  • Antwoord verkeerd en die geld rol oor...

King Price In-Sho-Sho, versekering waaroor jy sure-sure kan wees. Bekostigbaar, betroubaar, en koninklik belonend

Vir 'n verpligtingvrye kwotasie:

King Price is ‘n gelisensieerde versekeraar. FDV nommer 43862. B’s en V’s geld.