{{brizy_dc_image_alt imageSrc=

Sit jou veiligheidsgordel aan – want hierdie

 kompetisie is GROOT! Dis massief! Dis R350 000

se pryse wat weggegee word!

Een gelukkige luisteraar gaan wegstap met ’n ongelooflike

R70 000 kontant!

En dit stop nie daar nie…

Elke dag gee ons 6 keer R2500 weg – en JA – dit kan selfs verdubbel!

Plus… ons het bonuspryse wat jy NIE wil misloop nie!

Dis eenvoudig, en dit kan JOU lewe verander!

Wat moet jy doen?

Jy moet in besit wees van ’n geldige verpligting-vrye

kwotasie of ‘n bestaande King Price kliënt wees.

WhatsApp net die woord ‘kingprice’ - een woord, alles

kleinletters, na 060 643 3877 en volg dan die maklike instruksies.

King Price is making insurance great again.

No fake news.

Just lekker insurance.

Ons almal ken die frustrasie van die masjien-stem aan die

anderkant van jou telefoon, en nie een van ons wil met ’n blikstem praat nie.

King Price rol die rooi tapyt uit vir jou.

King Price is ’n gelisensieërde FDV. Datatariewe en

B’s en V’s geld.

VIR JOU VERPLIGTINGVRYE KWOTASIE, KLIK HIER:

Om in te skryf vir die kompetisie, KLIK HIER:

King Price B’s en V’s:

GROOTfm 90.5 B's en v's:

The point of using dummy text for your paragraph is that it has a more-or-less normal distribution of letters. making it look like readable English.

Toe King Price hul deure 13 jaar gelede oop gemaak het, het hulle die versekeringsbedryf op sy kop gedraai met hul koninklike diens, karpremies wat maandeliks verminder en polisbewoording wat uiteindelik verstaanbaar was.

Nou doen hulle dit weer! Hoe?

Deur te doen wat hulle die beste doen, en dit te

doen met passie.

King Price is nie net ’n versekeringsmaatskappy nie, hulle is ’n wêreldklas-span wat die reëls herskryf.

1 gelukkige kliënt op ’n slag.

King Price is making insurance great again.

No fake news. Just lekker insurance. 

*Premies is risikoprofiel afhanklik, word jaarliks hersien en maadeliks betaal.”

King Price is ’n gelisensieërde FDV. B’s en V’s geld.

The point of using dummy text for your paragraph is that it has a more-or-less normal distribution of letters. making it look like readable English.