Die Gospel Program – saam met Jennifer Myburg

In die program hoop Jennifer om mense te inspireer. Al kan die lewe soms propvol uitdagings wees, wil sy graag mense met ‘n boodskap van hoop los. Hoop wat gegrond is in ons verhouding met Jesus.

Die Gospel Top 10 (17:00 – 18:00) – ‘n Oorsig van die grootste plaaslike en internasionale gospel-liedjies.

Bybel-vasvra (18:00 – 19:00) –  Vier vrae uit die Bybel. ‘n Prettige manier om die Bybel beter te leer ken.

Kunstenaar-fokus (20:00 – 20:30) – Elke week fokus sy op ‘n nuwe sanger / groep. Ons beoog om ons plaaslike sowel as internasionale kunstenaars blootstelling te gee.

DAE

    Sondag