
Die #GROOT20 en My Tunes Top 10 – saam met Jacques Erasmus
Jacques Erasmus het grootgeword in Hartbeespoort waar hy van kleintyd af `n passie vir musiek ontwikkel het. Hy het op die ouderdom van 14 begin om kitaar te speel en op 15 het hy begin om oor te skakel na ander instrumente. Jacques hanteer hoofsaaklik alle radioproduksiewerk van GROOTfm 90.5.
Die grootste liedjie in Afrikaans op Grootfm 90.5 op die Groot 20 en die grootste liedjies in Engels op die My tunes top 10
Item | Beskrywing |
09:00-11:00 | GEBORG DEUR GYS PITZER MOTORING Die Groot 20: Die Grootste liedjies in Afrikaans |
12:00-13:00 | My Tunes Top 10: Die Grootste Engelse liedjies |
#GROOT20 #MyTunes #Musiek #GROOTste #Top