Wen met ons opname! LUISTER NOU

GROOTplaas

Skakel elke weeksoggend tussen 05:30 – 05:50 in op kykNET, kanaal 144 wanneer Elsa Esterhuizen jou op hoogte bring van die jongste landbounuus en oor ‘n paar interessante onderwerpe met betrekking tot die landbousektor gesels, soos veesiektes, die verskillende bedrywe en passievolle boerdery.

Sit solank die ketel aan!

DAE

    Maandag

    Dinsdag

    Woensdag

    Donderdag

    Vrydag

Close Menu