Die #GROOT20 Saterdae – saam met Jacques Erasmus

Vol energie, vol interessante musiekfeite en natuurlik vol vermaak. Jy kry die kans om jou gunsteling Afrikaanse kunstenaar te ondersteun met die GROOT20 in Afrikaans. Hou vas, want hierdie Afrikaanse reis gaan interessant, maar wild wees.

DAE

    Saterdag