Kom Ons Praat Daaroor – saam met Annelie, Charonike en Tanya

Kom Ons Praat Daaroor is ‘n gespreksprogram met drie aanbieders, elkeen met ‘n uiteenlopende persoonlikheid en opinie. Die aanbieders gesels gemaklik oor ‘n koppie koffie, oor alles van die jongste nuus gebeure en snaakse stories, tot die dinge wat jou hart raak of warm onder die kraag maak. Kom ons Praat Daaroor is jou weeklikse saamgesels-, stry-, lag- en kuierprogram. #KomOnsPraatDaaroor

DAE

    Woensdag