Boodskappe LUISTER NOU

#Riva – #HouDieSpasieDop

Ons het op 10 Januarie 2020 vir Riva Schoeman gegroet na 27 jaar se briljante uitsaai-werk.

Bly ingeskakel en hou die spasie dop want binnekort is daar ‘n nuwe gesig in dié 12:00 – 15:00 slot! Vir nou gee ons ‘n paar bekende GROOTfm 90.5 stemme die kans om jou te vermaak.

#HouJouOreOop #HouDieSpasieDop

DAE

    Maandag

    Dinsdag

    Woensdag

    Donderdag

    Vrydag

Close Menu