KOMPETISIES LUISTER NOU

Skop jou skoene uit

Phillip geniet die lewe, en nooi jou om Sondae jou skoene uit te skop en saam met hom die mooi te onthou. Die eerste uur is lekker luister musiek, en in ‘Woema vir die week’ deel Phillip wenke, wat die lewe makliker maak, met die luisteraar. Kom, skop jou skoene uit, Sondae vanaf 13:00 tot 17:00

14h00 – 15h00

Groot Gemis: Wat onthou jy van jou kinderdae? Ek onthou….

16h00 -17h00

Met ander woorde; Phillip vra die luisteraars om hul eie Psalm te skryf (oor hul lief en leed) en deel dit dan op lug.

DAE

    Sondag

OMROEPERS

Close Menu