#SlatDiePad – Saam met Ruben Delmage

‘n Goeie mengelmoes tussen lag en huil.  Hoë energie en hope vermaak.  Jy kan hier en daar ‘n tikkie inspirasie verwag en moontlik nog wegstap met ‘n groot prys.

Nina bring vir jou die nuus en verkeer en sal alles in haar vermoë doen om vir Ruben Delmage in toom te probeer hou

Woensdae

#JouMenseMyMense met Sonet  – ‘n Klein gebaar van omgee.  Dis ook ‘n geleentheid om iemand se storie te kan deel.

Maandae en Vrydae 

17:32 #Sport met Arnold Geerdts 

#Onaanvaarbaar #DaarsNieTweeStoriesNie #SlatDiePad #Huistoe #LagSaam

DAE

    Maandag

    Dinsdag

    Woensdag

    Donderdag

    Vrydag