KOMPETISIES LUISTER NOU

#SlatDiePad

Ruben is ‘n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe weeksmiddae lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie.

Jy gaan sukkel om ‘n lekkerder Sportprogram te kry, as sy program op Donderdae aande om 18:00, “Sport met Ruben en Arnold.” As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai…

Draai daai radio se knop en #TjoenIn! Annelie lees die verkeer gedurende #SlatDiePad en beskryf haarself as lewenslustig, lojaal, vrolik, liefdevol en passievol.

Maandae 15h00 & 16h00

#Liriek: Daar word ‘n liriek uit ons Top 100 gekies wat Ruben dan lees, (in Afrikaans of Engels) luisteraars moet raai wat die liedjie se naam is

Maandae & Vrydae 17h30

#SportNuus: Met Arnold Geerdts

DAE

    Maandag

    Dinsdag

    Woensdag

    Donderdag

    Vrydag

OMROEPERS

Close Menu