#SlatDieSport – Saam met Ruben Delmage en Arnold Geerdts

Jy gaan sukkel om ‘n lekkerder Sportprogram te kry, as #SlatDieSport, Donderdae-aande om 18:00, aangebied deur Ruben en Arnold Geerdts. Die program is propvol onderhoude met bekende sportsterre en in-diepte analise van sportgebeure (deur Arnold). Terwyl daar ernstig sport gepraat word in die program, het luisteraars al gekla dat hulle erge lagspier-beserings opgedoen het tydens die program.

#Sport

DAE

    Donderdag

OMROEPERS