BOODSKAPPE LUISTER NOU

Sondae oggende met Elsie Bornman

Kom dien die Here saam met Elsie Bornman elke Sondagoggend vanaf 06:00. As jy nie by die kerk kan uitkom nie of net lekker saam wil luister na wat God vir ons wil sê, is Sondagoggend met Elsie die program vir jou. Word geïnspireer, kry krag en bemoediging.

Elsie deel ook ‘n paar lekker feite oor die Bybel, en natuurlik die GROOTSTE Gospeltreffers.

07h40 – 08h00

GOSPEL-Gunstelinge van alle tye: Luisteraars stuur hul gunsteling liedjies per WA na Elsie en daarvolgens speel ons 3 gunstelinge elke week.

DAE

    Sondag

OMROEPERS

Close Menu