LUISTER NOU

Sondag vibe

Francois van Rensburg is ‘n radio-omroeper, deeltydse sanger, vryskut-akteur en televisie-aanbieder. Radio is egter een van sy groot passies. Skakel in Sondae vir Sondag Vibe tussen 09:00 en 13:00, met Gister Se Grotes vanaf 10:00. Soms kuier daar ‘n gas of “legende van gister” in die ateljee.

09h00 – 10h00

Francois deel ‘n goed-voel-storie en vra ook luisteraars om húl stories te stuur 09h00 – 13h00 Gister se Grotes: Ons raak bietjie nostalgies terwyl ons luister-luister kuier met die musiek en legendes van gister

DAE

    Sondag

Close Menu