Lui-Lekker – Saam met Lise-Chris

Kom wees jou beste lui lekker self, soos mens net op ‘n Sondag kan, saam met Lise-Chris. Haar hart is nog altyd in die vermaaklikheidsbedryf, of dit nou voor of agter die kameras, op die verhoog, met instrument of pen en papier in die hand is. Dis slegs ‘n jaar terug wat sy agter die mikrofoon ingeskuif het en sy het nog nooit teruggekyk nie. Met ‘n passie vir woorde en algemene kennis pas die radio medium haar soos ‘n handskoen.

Tyd

 

Beskrywing
13:00 – 14:00 #LuiLekkerLuister: Rustige Sondagmiddag musiek en gesels.
14:00 – 16:00

 

#InspirasieNasie: Tips en artikels oor hoe om beter te wees, te word, te voel, tussendeur van die beste Sondag ‘chill’ treffers.
16:00 – 17:00

 

Poësie vir die siel: ‘n Nuwe digter se gedig word gedeel en die digter vertel self waar hul passie en inspirasie vandaan kom.

 

DAE

    Sondag