KLIK HIER -> GROOTfm word 6! LUISTER NOU

Tanya de Vente-Bijker in vir Su-an en so aan…

Terwyl Su-an ‘n blaaskans vat na haar swangerskap, staan Tanya de Vente-Bijker in vir haar.

Weeksdae 9h30

#TerwylJyGeslaapHet: Interessante nuusgebeure (plaaslik en internasionaal) wat in die afgelope 24 uur gebeur het, ligte trant – soms vreemde/snaakse stories

Weeksdae 10h00

#SpreekLeweSA: Su-an deel ‘n inspirerende Bybelversie om oor Suid – Afrika uit te spreek OF enige ander inspirerende aanhaling of gedagte

Weeksdae 11h00 – 11h30

#KomOnsPraatDaaroor – aktuele kwessies van die dag word bespreek

Woensdae 10h45

#DinkJyDarmNogAanMy: Su-an gee leidrade oor ‘n bekende persoon en die luisteraar moet raai wie dit is; interessante feite van die persoon volg…

DAE

    Maandag

    Dinsdag

    Woensdag

    Donderdag

    Vrydag

Close Menu