KLIK HIER -> GROOTfm word 6! LUISTER NOU

Susan Botha en Die GROOT20

Vol energie, vol interessante musiekfeite en natuurlik vol vermaak. Jy kry die kans om jou gunsteling Afrikaanse kunstenaar te ondersteun met die GROOT20 in Afrikaans. Hou vas, want hierdie Afrikaanse reis gaan interessant, maar wild wees.

GROOT20, GEBORG DEUR PHARMA VALUE

GROOTfm 90.5 se amptelike Afrikaanse treffersparade van 10vm – 12nm. Luisteraars stem via die web, app of FB vir hulle gunsteling Afrikaanse kunstenaar en die treffers word afgetel van #20 tot by #1.

DAE

    Saterdag

OMROEPERS

Close Menu