Vanaand – saam met Anelma

Ek is Anelma! Ek het drama geswot en is lief vir praat en vermaak! Ek hou van nachos en wens ek kon konstant in my pyjamas wees. Ek is lief vir diere! So lief ek eet hulle nie eers nie. My motto is: “Never underestimate the power of the eyebrow” -Jack Black

Item Beskrywing
Maandae – Vrydae 19:45 Nuwe Vrystelling: Anelma gee vir jou ‘n opsie tussen twee liedjie en jy kies watter een jy wil hoor.
Maandae 19:45 Jou liedjie keuse: Anelma gee vir jou ‘n opsie tussen twee liedjies en jy kies

watter een jy wil hoor.

Dinsdae 19:45 Groot 20 Recap: Anelma gee vir jou n oorsig van die 20 Grootste liedjies in

Afrikaans

Woensdae 19:45 Rondrits: Tanya de Vente Bijker deel ‘n paar wenke oor hoe jy moet reis.
Donderdae 19:45 Gospel Top 10 Recap: Anelma gee vir jou n oorsig van die Top 10 grootste

gospel liedjies.

Donderdae 20:10 5 plaaslike liedjies in n ry: Luister na jou gunsteling plaaslike kunstenaars

met 5 ononderbroke plaaslike liedjies in n ry.

Vrydae 19:45 Vrydagaand liedjie: Die luisteraar kry die geleentheid om te se watter liedjie hulle graag wil hoor
20:10

 

My tunes Recap: Anelma gee vir jou n oorsig van die nuutste plaaslike en internasionale musiek op die mark

DAE

    Maandag

    Woensdag

    Vrydag