As jy iets het om te gee, het ons iemand wat dit kan ontvang. As jy iets het om by te dra, het ons moontlik iemand wat dit kan dra! Vul asseblief die onderstaande vorm in en ons kontak jou wanneer jou hulp / dienste benodig word. *Let wel: Hierdie inligting is slegs vir die gebruik van GROOTfm 90.5 en word die data nie aan die publiek bekendgemaak nie.