KOMPETISIES LUISTER NOU

Skole se kans in 2018 om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ook al hulle die woordjie “gees” verstaan en wou wys!

Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld het regstreeks vanaf die skool af uitgesaai met ‘n bussie, kamera en verhoog en so elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef het, met almal wat ons kon op lug, in die koerant en op Sosiale Media weergalm, verwoord, fotografeer en gedeel!

Close Menu