KOMPETISIES LUISTER NOU

#Skoolmetdiebestegees 2019

Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ook al JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys!

Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld kom saai regstreeks van jou skool af uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by julle beleef met almal wat ons kan op lug, in die koerant en op Sosiale Media!

Vir verdere inligting klik hier

Om ‘n datum vir JOU SKOOL te bespreek, klik hier.

Vir ‘n opsomming van #SKOOLMETDIEBESTEGEES2018, klik hier.

Meer inligting:

Vir Laerskole klik hier.

Vir Hoërskole klik hier.

Close Menu