Boodskappe LUISTER NOU

#SkoolMetDieGROOTSTEGees 2020

Vir die afgelope 7 jaar het GROOTfm 90.5 skole se gees getoets en besef dat Gauteng met die BESTE gees sit. 

Skole het ons oë laat rek en laat besef dat ‘n mens nie toe oë deur die lewe kan gaan nie… dis tyd om daardie oë wawyd oop te maak, jou 20/20 visie in te span en te soek na die skool met die GROOTSTE gees! 

Ons kondig dus hiermee aan: SKOOL MET DIE GROOTSTE GEES 2020

Vir verdere inligting klik hier

Om ‘n datum vir JOU SKOOL te bespreek, klik hier.

Vir ‘n opsomming van #SKOOLMETDIEBESTEGEES2019, klik hier.

Close Menu