#JouMenseMyMense saam met SPAR – Dankie, CHOC!

Deel hierdie artikel #JouMenseMyMense saam met SPAR – Dankie, CHOC! Ons fokus op Internasionale Kinderkanker Dag, wat 15 Februarie herdenk is, en GROOTfm 90.5 het gaan inloer by die CHOC huis (CHOC Childhood Cancer Foundation SA). ‘n Veilige vesting vir kinders en hul ouers wat kanker behandeling ondergaan, en nie die finansies of ondersteuning het … Continue reading #JouMenseMyMense saam met SPAR – Dankie, CHOC!