Wen met ons opname! LUISTER NOU

GROOTfm 90.5 en TravelshopSouthAfrica wil jou vir oulaas bederf, voor die jaar verby is, met ‘n bootvaart in 2020 vir 4 op die 5 Wonders of the Mediterranean Cruise vir 8 dae en 7 nagte alles ter waarde van R97,960. Besigtig Barcelona, Naples, Italië, Marseilles, en Frankryk binne 8 dae! Al wat jy moet doen om in aanmerking te kom, is om hierdie aanlyn-vraelys te voltooi. 

Kliek hier vir die B’s en V’s.

Klik hier vir meer inligting oor TravelShopSouthAfrica se 5 Wonders of the Mediterranean Cruise.

Close Menu