{{brizy_dc_image_alt imageSrc=

11 JAAR VAN

#DieGROOTOntbyt

______________________________


Die GROOT Ontbyt is die gewilde ontbytprogram wat elke weeksoggend regstreeks vanaf 06:00 – 08:00

uitgesaai word op kykNET kanaal 144.

Die GROOT Ontbyt se inhoud behels aktuele sake, van nuus en weer, tot lighartige vermaak.

Ons kuier saam met rolspelers vanuit verskeie oorde, wat insluit geliefde kunstenaars, sportsterre, akteurs en ander bekendes.

Maak seker jy begin jou dag met Die GROOT Ontbyt – dis immers die belangrikste maaltyd van die dag!

As jy wil saam gesels, besoek ons Facebook blad of stuur 'n WhatsApp na 060-617-1743

Om te adverteer op Die GROOT Ontbyt, stuur ‘n epos aan gauteng@bdm.media


{{brizy_dc_image_alt imageSrc=

Aanbieders

{{brizy_dc_image_alt imageSrc=
{{brizy_dc_image_alt imageSrc=
{{brizy_dc_image_alt imageSrc=