{{brizy_dc_image_alt imageSrc=

Skakel elke weeksoggend tussen 05:30 – 05:50 in op kykNET, kanaal 144

wanneer Doepie du Preez jou op hoogte bring van die jongste landbounuus

en oor ‘n paar interessante onderwerpe met betrekking tot die landbousektor gesels,

soos veesiektes, die verskillende bedrywe en passievolle boerdery.

Sit solank die ketel aan! 

Om te adverteer op GROOTplaas, stuur ‘n epos aan roelien@bloudruk.co.za. 

Aanbieder:

{{brizy_dc_image_alt imageSrc=

Doepie du Preez