
SKOOL MET DIE GROOTSTE GEES 2026!!!
Skakel in elke Vrydag tussen 6vm en 9vm op ONTBYT met Doepie en Nina, van Februarie tot November, wanneer hulle regstreeks vanaf deelnemende skole uitsaai.
GROOTfm 90.5 is baie dankbaar aan elke leerder en onderwyser, ouer en borg wat vroegoggende vreesloos saam met ons aanpak.
As jou skool wil deelneem aan hierdie jaar se veldtog, stuur ‘n epos na sonet@grootfm.co.za.
STEM vir jou gunsteling skool deur die GROOTfm 90.5 App, klik op die Skool Met Die GROOTste Gees bannier en vul die vorm in.
Stem open Vrydag @ 00:01 van die besoek aan skool en sluit weer die opkomende Woensdag @ 23:59
LAAI DIE FOTO'S NOU HIER AF...





