
Romeine 12:12 – Verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.
GROOTfm 90.5 het jaarliks ‘n GROOT Biddag. 24 Uur van gewyde gebed en gefokusde gesprekke. Die jaar vanaf 5vm op 24/04 tot 5vm op 25/04. Ons sien uit vir 2026, ons beleef saam die krag van gebed!
LUISTER WEER NA DIE GROOT BIDDAG 2025 SE GESPREKKE: