GROOTfm 90.5 se 2023 Gholfdag was weereens ‘n reuse sukses. Die 2024-inskrywings is nou oop!

 

Indien jy reeds belangstel in ‘n vierbal of putjie-borg vir 2024,

klik gerus op die onderstaande skakels.

Fotos van die 2022 en 2023 GROOTfm 90.5 gholfdag is nou beskikbaar. Klik hier om die fotos af te laai.

cover
2022 GholfdagVideo
cover
2023 GholfdagVideo