Het jy βn STEM vir radio?
πππ π£π² 'π§ π¬πππ¦ π―π’π« ππππ’π¨?
Droom jy daarvan om agter die mikrofoon te wees? GROOTfm 90.5 gee πππ die kans!
Klik op die banier, vul in die vorm en wie weet β dalk word jy deel van die instaanomroeper-span!

