KOMPETISIES LUISTER NOU

Vermaak wat ‘n GROOT

verskil maak

Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe.

Wie is ons?

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.

WEN! WEN! WEN!

Wen, wen, wen!   Vir jou kans om ‘n MyOwn ISP pakket ter waarde van R23 000 te wen, SMS die woord ‘HOOP’ na 49905, en skakel dan Vrydag, 31 Mei in op #SlatDiePad met Ruben, om te hoor wie die gelukkige wenner is. Die prys sluit installasie, ‘n router, die aflewering van die router en een jaar se 100Mbps internet dienste in, alles met die komplimente van ‘Bands for Bricks’!Waarvoor wag jy? SMS die woord ‘HOOP’, nou na 49905. R1.50 per sms.Bepalings en voorwaardes geld. Klik hieronder vir meer info!

Ons Nuutste Projekte

Close Menu