
Oggend-Gospel – saam met Jennifer Myburgh
Oggend-Gospel saam met Jennifer Myburgh – 06:00 tot 09:00
Jennifer is ń gebore Pretorianer wat nog altyd n liefde vir die kunste gehad het van die verhoog tot in die radio ateljee. Sondae-oggende is n tyd van rus, reflekteer en “reset” vir die week wat voorlê. Met die Gospel Program tussen 06:00-09:00 wil Jennifer jou graag inspireer en bemoedig om die lewe met hoop aan te pak.
Jennifer nooi jou om Sondae-oggende vanaf 6uur saam met haar te kuier.
Item | Beskrywing |
06:30 | Skakel in vir ‘n oggend-inspirasie. |
07:00 | Volledige nuusbulletin vanaf Bulletin. |
07:30 | Skakel in vir ‘n oggend-inspirasie. |
08:00 | Volledige nuusbulletin vanaf Bulletin. |
08:30 | ‘n Vooruitskouing van die Gospel Top 10 waar Jennifer ‘n oorsig van die afgelope week se Gospel Top 10 speel. |
#Gospel #Inspirasie #Gebed #GeestelikVerryk #Gospelmusiek