"Battle of the Bands" is terug met 'n "BANG"!

Dis soos “Rock of Ages”, net GROTER!

Sluit by ons aan vir die GROOT aand, wanneer Spoegwolf die verhoog betree saam met die top vyf finaliste. Wie gaan wen op die aand?…Moet dit nie misloop nie! 🏆

16 Augustus - Loftus Versfeld

WEN: Professionele enkelsnit vervaardig deur Universal Musiek en R20 000 geskenkbewys van Oosthavens Music.

Dankie aan ons borge: