Nog ‘n R10000 #HOOPstoot vir Laerskool Tuine

#GoeieNuusVrydag - Nog 'n R10 000 #HOOPstoot vir Laerskool Tuine se #GroenieNessieKleuterskool na hulle stoor met duisende rande se speelgoed afgebrand het op die 4de April 2018! Cecilia Richards van Peak Power Solutions het GROOTfm90.5. geluister toe…

Continue Reading Nog ‘n R10000 #HOOPstoot vir Laerskool Tuine