Seisoen 2: Waar is die pyn? #Noordsotho en #Korona, Les 16.
NAAM: Waar bly jy? Jy bly stil… #WenaOdulaKae BESKRYWING: Leer hoe om te sê: Hoe kan ek jou help OF Wat is fout? Tanya en Kobus bespreek nuttige woorde wat…
NAAM: Waar bly jy? Jy bly stil… #WenaOdulaKae BESKRYWING: Leer hoe om te sê: Hoe kan ek jou help OF Wat is fout? Tanya en Kobus bespreek nuttige woorde wat…
NAAM: Waar bly jy? Jy bly stil… #WenaOdulaKae BESKRYWING: Su-an se kop is deurmekaar en Kobus betwyfel Su-an se afkoms… Kom lag en leer saam! Nna ke Hlakanya mabjoko #Gamonate…
NAAM: Wie is jy? My naam is… #Gamonate #WenaOMang #Sefane BESKRYWING: Vra iemand se NAAM en VAN in Noord-Sotho en stel jouself voor. Leer ook wat is “lekker” en wat…
NAAM: Groet my net! #NoordSotho #Sepedi BESKRYWING: Maak nie saak hoe gebroke dit is nie, begin net om iemand in sy taal te groet! Ons leer jou hoe! Luister hier!…
NAAM: Tok-tok… Binne! #Koko #Tsena BESKRYWING: Nog ‘n eenvoudige frase wat jou ver gaan bring: #Koko #Tsena. Luister gou! 4min wat letterlik deure vir jou oop kan maak… of nie!…
NAAM: Sê totsiens in Noord-Sotho #SalaGabotse #SepelaGabotse #ng BESKRYWING: ‘n Eenvoudige woord of twee wat jou ver gaan bring: Sala(ng) Gabotse en Sepela(ng) Gabotse. Jy kan dit aanwend om te…
NAAM: Sê Hallo Tannie in Noord-Sotho #Aanspreekvorme BESKRYWING: Hoe sê mens “Hallo TANNIE” of “Goeiedag JONGMAN” in Noord-Sotho? Kobus en Su ondersoek aanspreekvorme. #Mma #Rra #Mosadi #Mona #Tate #Ausi …
NAAM: Groet iemand in Noord-Sotho! #Dumela #WenaOkae #Keteng BESKRYWING: Leer hoe om iemand in Noord-Sotho te groet en leer wat beteken dit. Kobus en Su-an analiseer die woorde sodat dit…
NAAM: DIE LIEFDE in Noord-Sotho, Deel 4. #Lobola #Magadi #Mokete BESKRYWING: Hoe werk LOBOLA deesdae? En hoe lyk ‘n tradisionele Sotho-troue? Dis die #MaandVanLiefde en ons fokus op romantiese sêgoed…
NAAM: DIE LIEFDE in Noord-Sotho, Deel 3. #Baby #Lala #GoGoNyala BESKRYWING: Vra jou geliefde OM TE TROU in Noord-Sotho! Of leer hoe om iemand aan te spreek #Monna #Ausi #Baby…