#SKOOLMETDIEBESTEGEES2019 – Hoërskool Waterkloof
Op Vrydag, 18 Oktober het ons #skoolmetdiebestegees vir 2019 afgesluit by Hoërskool Waterkloof en wat ‘n lekker bederfoggend van GROOTgees! Met die Bokke se kwarteindstryd teen Japan op Sondag, 20…
Op Vrydag, 18 Oktober het ons #skoolmetdiebestegees vir 2019 afgesluit by Hoërskool Waterkloof en wat ‘n lekker bederfoggend van GROOTgees! Met die Bokke se kwarteindstryd teen Japan op Sondag, 20…
As ons wil hê dit moet reën in Pretoria, dan moet ons ‘n #skoolmetdiebestegees beplan by Laerskool Anton van Wouw, want hulle is voorwaar gelukbringers wat die hemele laat oopbars. …
Nee kyk… die Lynnies het uitgehaal en gewys! Met 'n spesiale "Lynnies Got Talent" samestelling met die skool se beste dansers, sangers, instrumentspelers en "Rock"- uit onderwysers! Dit was 'n…
Hulle was die Mayvie-helde en heldinne van die dag en elkeen was bekroon of eerder beMANTEL met hierdie spesiale Mayvies-het-GROOT-Gees en VANDAG-IS-EK-'n-MAYVIE mantels en -maskers net vir daai kersie op…
Daar is behoorlik KONSERT gehou tydens Laerskool Boerefort se deelname aan #skoolmetdiebestegees. Die juniors het afgeskop met “Ons gaan dorp toe” en daarna het die seniors vir ons gewys hoe…
“Ons groei waar ons geplant is… tot BO!” Met hierdie leuse het Laerskool Stephanus Roos op Vrydagoggend, 2 Augustus 2019 net nog GROOT(er) gegroei… tot heel bo tydens hul deelname…
Hoërskool Eldoraigne se gees is GROOT! En die gees tussen die grade is nog GROOT(er). Graad-vir-graad is daar meegeding vir die GROOT(ste) gees en elke graad se kreet is met…
Die Tygies se gees was bloedrooi op Vrydagoggend, 14 Junie 2019 vir #skoolmetdiebestgees2019. Laerskool Tygerpoort se tema vir die oggend was KONINGS VAN GEES en hulle het behoorlik koning gekraai…
Die Garsies staan sommer dadelik uit op die pawiljoen – elke leerling geklee in sy/haar skoolbaadjie en die seuns staan almal soos een man op as daar gebid word. Die…
Die Pieries het presies 'n week voor hul deelname aan #skoolmetdiebestegees2019 besluit om in te skryf en was ons nou op Vrydagoggend, 17 Mei 2019 verras om te sien hoe…