Die Internasionale Krieketraad (IKR) het ‘n ondersoek geloots op ‘n baie verdagte T20 Krieketwedstryd wat plaasgevind het op 24 Januarie 2018 in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) tussen die Dubai Star en Sharjah Warriors in die Ajman All Stars T20-Liga nadat beeldmateriaal van die wedstryd op sosiale media wyd versprei het. Wat maak jy van hierdie? Wedstryd Knoeiery of net absoluut swak spel?
Deel hierdie artikel
Wat maak jy van hierdie? Wedstryd Knoeiery of net absoluut swak spel?
- Post author:pietergroot
- Post published:February 1, 2018
- Post category:#SlatDieSportBlog
Deel hierdie artikel