You are currently viewing Steve Hofmeyr het die land aan die brand met ’n nuwe duet én goue status album!

Steve Hofmeyr het die land aan die brand met ’n nuwe duet én goue status album!

Deel hierdie artikel

Steve en Demi Lee deel nie net die topverkoper-podium nie, hul duet getiteld Amanda, wat oorspronklik deur Don Willams gesing is, is op The Country Collection ingesluit en is met groot reaksie deur aanhangers op Steve se Facebook-blad ontvang. Dit is reeds bykans 40 000 keer gedeel wat bewys dat dit aanklank vind by ieder en elk.

Deel hierdie artikel