Boodskappe LUISTER NOU
Seisoen 2: Les 2, Noord Sotho 2020

Seisoen 2: Les 2, Noord Sotho 2020

Deel hierdie artikel

Wat is Noord-Sotho in Noord-Sotho?

En wat het Setswana, Sesotho en Sepedi met mekaar te doen?

Ons gesels naamwoorde en ons gaan selfs Lesotho toe. Kom reis saam!

 

Taalkenner en kultuurliefhebber, Kobus Rudolph, leer ons hoe om brüe te bou deur ‘n Afrika-taal aan te leer.

Elke Vrydagoggend omstreeks 10:10 op GROOTfm 90.5.

Vir meer inligting, besoek http://grootfm.co.za/noord-sotho-met-su-an-en-kobus/ of http://kobusrudolph.co.za/ of e-pos Kobus by kobusr@absamail.co.za

Deel hierdie artikel

Leave a Reply

Close Menu