Wat is COVID-19?

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het op 31 Desember 2019 'n groep gevalle van longontsteking in Wuhan City, China, gerapporteer. 'Ernstige akute respiratoriese sindroom Coronavirus 2' (SARS-CoV-2) is bevestig as die oorsaaklike middel van wat ons nou ken as 'Coronavirus Disease 2019' (COVID-19). Sedertdien het die virus na meer as 100 lande, insluitend Suid-Afrika, versprei.


Vir meer oor wat COVID-19 is klik HIER!


Vir al die inligting vanaf 'n betroubare bron oor die "lock-down" en wetlike-aspekte

klik HIER!


Vir die nuutste getalle klik HIER of HIER

Kyk en luister hier wat het GROOTfm 90.5, Die GROOT Ontbyt en #KomOnsPraatDaaroor

gaste te sê oor die covid-19 virus: