WEN 'n aand vir twee ter waarde van R10,000 by Castle de Wildt!
Die prys van R10 000 sluit in ‘n romantiese aand by Castle De Wildt in Modimolle, met ‘n wildrit in die privaat wildkamp en ‘n heerlike piekniek in die bos. Waarna julle terug geneem word na die kasteel vir aandete en drankies. Die volgende oggend wag daar vir julle vyfster-ontbyt, voorgesit soos jy net in ’n kasteel kan kry. Vir jou kans om soos ’n koninklike in die bos te voel, voltooi die volgende vorm.
Bepalings en Voorwaardes geld.
- Prys geldig vir 3 maande vanaf wen datum.
- Datum moet met Castle De Wildt bespreek/bevestig word.
- Geen verandering na bespreking nie.
- Prys geldig vir 2 persone.
- Jy mag slegs een keer inskryf.
- Wanneer jy inskryf gee jy vir Gys Pitzer Motors en Castle de Wildt toestemming om jou te kontak.